Begin jou eie groentetuin (Paperback)

Begin jou eie groentetuin (Paperback)

In stock

Om jou eie groente en kruie te kweek is n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie...

$19.71 $15.77
SKU :
  • MEDIA-693A84
Categories :

Om jou eie groente en kruie te kweek is n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span van waterbesparing en permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie n groot stuk grond te h nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure aangel word.

Leer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard, hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerder!

There are no reviews yet.